NG Naboomspruit

Die volgende belangegroepe funksioneer in die gemeente:

-      Enkellopendes o.l.v. Adri van Zyl, kontak detail is – selfoon 082 870 8400 –
       epos gvanzyl@spif.co.za   

-      Dames o.l.v. Netta   Bezuidenhout, kontak detail is – selfoon 084 722 1316

-      Bejaardes (hulp met vervoer na winkels, dokters, bank, ens, asook met water wanneer daar
       onderbrekings is) kontak die kerkkantoor.