NG Naboomspruit

Hierdie area funksioneer tans o.l.v. Ds Louis Pretorius terwyl ‘n leier geïdentifiseer word. Lidmate met gawes op hierdie gebied – bv Leierskap en Organisasie - word uitgenooi om met
Ds Louis kontak te maak.